Fanie công khai
[search 0]
Thêm
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
TASTE THE WORD. AVAILABLE TIME. On God's calendar is not unlimited time. Time runs out as our lives do. The fulfillment of God's promises in our lives is connected to limited time. Hebrews 3:14-19. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WEERMAG OP KRUKKE. 'n Suksesvolle weermag bestaan nie uit volmaakte mense nie. Dit bestaan uit gewillige, vrywille en toegewyde vegters onder 'n onvolmaakte leier. In God se Koninkryk is nie volmaakte soldate nie maar al Sy weermag staan onder 'n volmaakte Leier. 1 Samuel 22:1. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +2783…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: KULTUUR OF GELOOF. Christenskap het sy ontstaan en voortbestaan deur geloof in Jesus Christus. Christenskap se krag lê nie in gevoel of kultuur nie. 2 Korinthiërs 13:5. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.f…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: MOSES HET NIE BROOD NIE. #dankiedinsdag Dit was nie Moses wat die volk in die woestyn gevoed het nie. God het! Niks het sedertdien verander nie. God sorg steeds vir ons en Hy is die Outeur vir ons suksesse. Johannes 6:32. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webbla…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. OPPAS VIR HERFS! Met hierdie gedagte wil ek jou waarsku oor die stadige proses van geestelike wegdrywing van Jesus Christus. Sonde kom nie skielik, oornag om jou te oorval nie, maar stadig soos die verkleuring van blare met die aanvangs van die herfs seisoen. Neem hierdie waarskuwing ernstig en doen introspeksie sodat jy betyds …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: TATTOO OP DIE VOET. Ons wandel in die lewe moet ons geloof in Jesus Christus bevestig. Omdat ons in die wêreld voor mense lewe, is ons die getuienis van Jesus - soms die enigste - wat dié sondaar ooit sal sien of lees. Laat dit in jou lewe tel. 2 Korinthiërs 5:7. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +278…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. KITCHEN TABLE. Jesus did not build His Kingdom on earth on business principles. He, and finally the apostles, built it by word of mouth. It still is God's strategy through believers. John 7:3-5. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za YouTube: https://youtube.com/@faniem…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE ONTSTELTENIS VAN DIE HART. Die vrag wat 'n mens se hart dra kan soms oorweldigend en lewensgevaarlik wees. Jesus maan Sy dissipels om die ontsteltenis van hul hart op Hom te plaas deur geloof. Johannes 14:1. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https:/…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: PASOP! Hoe nader jy as kind van God aan die Here lewe, hoe meer gefokus is die sielsvyand om jou weg te rokken van Jesus en 'n heilige lewe af. Wees waaksaam en weerstaan die duiwel in sulke tye. Johannes 13:21-27. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: http…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BELONING. Wanneer ons Jesus volg vat Hy ons waar Hy is. Nie net in die hiernamaals nie, maar Hy maak ons soos Hy is in gedrag en gesindheid. Hieroor is daar 'n hemelse beloning: Die eer van God. Johannes 12:26. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. LAG DEUR DIE DONKER. I n tye van uiterste moeilikheid en swaarkry sien ons dikwels dat mense onverstaanbare krag en onwrikbare geloof openbaar met 'n ligte gemoed, en baie keer, 'n glimlag om hul mond en vrolikheid in hul hart. Andere weer, kla oor die kleinste koeitjies en kalfies. Wat is die antwoord op LAG DEUR DIE DONKER? Ps…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 'N LIEFDES PROBLEEM. Ons gehoorsaamheid om God se gebooie of verordeninge te onderhou is gesetel in ons liefde vir God. As jy God liefhet vloei daar natuurlik gehoorsaamheid teenoor Hom uit in alles wat jy doen. Johannes 14:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za …
  continue reading
 
TASTE THE WORD. MY JOY. The Jews seemed to have one mission, and that was to kill Jesus. The reason was simple according to Jesus: He showed them their sins. Whenever you stand for the truth of the gospel, there will be enemies against you. John 7:7. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE DUIWEL IN SY KERKPAK. Ons sielsvyand, satan, se grootste en sterkste taktiek teen die mensdom is om as engel van die lig - slinks en met agterpaaie - ons siele te benader. Sy voorgee van "heiligheid" maak hom 'n gedugte vyand. 2 Korinthiërs 11:14. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BAKHAND STAAN. Dis maklik om bakhand te staan wanneer ons behoeftig is na God se seën. Laat dit ons gesindheid wees om in dankbaarheid om te draai teenoor God wat ons bakhand gevul het. Lukas 17:11-18. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemybu…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE REGBANK VAN DIE WOORD. Jesus se missie op aarde was nie om te oordeel nie maar om die wat verlore is te red. Maar oordeel word nie vrygespring nie. Oordeel word gevel deur die Woord wat Jesus, geinspireer deur die Vader, gespreek het. Johannes 12:47-50. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +278329478…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WANNEER DIE KIEWIETE PRAAT. Om na Heilige Gees te luister is 'n aksie van ingesteldheid en ons wil. Ons moet leer om Heilige Gees te hoor praat en gehoorsaam te wees daarop. Mattheus 11:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Fa…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DEMONIES GETEISTER TOT SENDELING (MARIA MAGDALENA). Maria Magdalena se pad kruis met Jesus s'n toe hy sewe demone uit haar dryf. Van daar af was haar lewe nooit weer dieselfde nie.Ongeag wat jou teister in jou lewe. God roep jou by jou naam. Hy wil jou lewe transformeer. Lukas 8:2, Johannes 20:16, Johann…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: TWYFEL. Twyfel groei war geloof weg kwyn. Dit was die Jode se probleem en elke ongelowige se dilemma vandag nog. Geloof kom deur die Woord van God. Maak die Woord van God deel van jou lewe dat sal twyfel vanself kwyn. Johannes 10:22-26. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemybur…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VREEMDE STEMME. As Jesus die Herder van ons siele is sê Hy dat ons Sy stem ken. Deur Sy stem te ken, kan ons onderskei watter stemme vreemde stemme is. Johannes 10:1-5. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.f…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BLINDE MOL. Geestelik gesproke is ons blind gebore. Daarom is Paulus se gebed vir die Efesiërs dat die Here hul oë sal open. Jesus sê aan Laodicea dat hul oogsalf moet koop by Hom sodat hul sig herstel kan word. Sig vir die geestelike dinge van God. Johannes 9:1-3, Openbaring 3:18. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DIE GROTER DOEL (HANNA). Hanna het Samuel van God af gesmeek maar tog het sy haar verantwoordelikheid besef ten opsigte van wat (wie) God aan haar gegee het. Sy handel dus nie selfsugtig met Samuel nie, maar staan hom af aan die Here sodat hy sy hele lewe lank in diens van die Here kan staan. Wat het jy …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VERVREEMD VAN JOU VADER. Die Jode het vervreemd geraak van hul Hemelse Vader. Hulle het dit nie eens besef nie en die teken was: Hulle het na hul Vader in die hemel nie geluister en Hom nie geken nie. Johannes 8:42, 47, 55. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webb…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. MIRACLES. Miracles are God at work. This is also the reason why Paul calls the gifts, Holy Spirit Gifts. Miracles are not to be explained but to be accepted as a display of God's unlimited power and love for the needy. John 6:22-29. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.z…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE ARM MAN SE RYKDOM. Rykdom is nie soseer in die materiële dinge wat ons besit of kan bekom nie. Die grootste rykdom wat ons kan besit is in ons harte. Rykdom wat in liefde gegrond, maar deur swaarkry bekom is. Markus 12:42-44. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.z…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: HOEKOM KLOP JY? Ons moet ons nie verknog oor wie hemel toe gaan of dan, nie gaan nie. Jesus, wat die deur is, is OOP! Hy is toeganklik na die hemel vir elkeen wat in Hom glo. Die vraag is eerder: Het ek en jy die deur gebruik? Lukas 13:22-25. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@fani…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VERSKONINGS, VERSKONINGS, VERSKONINGS. Verskonings is menigmaal die rede dat ons baie seëninge uit God se hand mis. Die inmekaargetrekte vrou het geen moeite ontsien om God te dien nie en daardeur het Hy haar tog raakgesien en genees. Lukas 13:10-12. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of i…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: 'N MOEDER UIT EEN STUK (JOGEBED). Jogebed was 'n moeder uit een stuk! Sy het haar seun, Moses, opgeoffer sodat God se plan vir sy lewe tot vervulling kon kom en sodat God kan toevoeg tot Moses se lewe wat sy nie kon doen nie. Dis prysenswaardig dat al drie haar kinders 'n prominente rol speel in die bevr…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: PILATUS SE VROU. Dis baie belangrik dat ons na mekaar sal luister, maar meer belangrik dat ons sal luister na die stem van die Heilige Gees. Heilige Gees wil ons soms inlig en waarsku, en ons kan dit mis as ons nie let op Heilige Gees inspraak nie. Mattheus 27. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. RITUAL CHRISTIANITY. "Why does God not see, nor take notice of His people anymore", His people asked. The answer is clear: Rituals were the basis of their belief. If the spiritual things we do do not change us, it has become a ritual! Isaiah 58:3. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://fa…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: IETSIE OOR DIE LIEFDE. Liefde is 'n gawe van die Heilige Gees en word nie deur "goed" regop gehou of vernietig nie. Enige huwelik wat hierdie waarde van liefde besef, en dit het, sal altyd die vrug daarvan geniet. 1 Korinthiërs 13:4-8. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburg…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WAT HET JY VERWAG? Is ons verwagting rondom ons predikante en geestelike leiers gegrond op waarheid? Jesus gee ons die verwysing waarop ons predikante moet beoordeel as suksesvol of onsuksesvol in hul werk. Lukas 7:24-27, Markus 1:6. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: SATAN - KNOPE EN HEKKE. Alhoewel Jesus nooit ons aanmoedig om die dieptes van satan te ondersoek nie, gee Hy deur hierdie verhaal duidelike beskrywings oor hoe satan funksioneer. Dit gee ons genoeg kennis hoekom Jesus en Hy alleen die mens van satan se bindinge en gevangeneskap bevry. Lukas 13:10-16. Nooi ons uit vir bediening of st…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: KAN GOD MY GEBRUIK? (RAGAB). Voel jy dat God jou kan gebruik? Wat is daar wat jou daarvan kan weerhou of selfs diskwalifiseer om deur God gebruik te word? Ragab kon verkeie verskonings aanbied, maar sy kies God en deur haar geloof, word nie net sy en haar familie se lewens gered nie, maar haar lewe veran…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VERKEERDE TYD OP DIE VERKEERDE PLEK. Jesus maan ons om versigtig te wees om mense en omstandighede te oordeel. Sonde is nie altyd die oorsaak van slegte gebeure nie, ongelukkige is natuurlik en dis hoogmoedig om te dink ander het meer sonde as jy. Lukas 13:1-5. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. PUT BACK YOUR SWORD. Jesus corrected Peter when he defended Him by the sword. Paul advices us to flee from arguments about the Scriptures and the Gospel. Jesus said I will fight when necessary and Paul said to flee. Paul advices us to rather live a life of godliness, love and compasison. Matthew 26:47-54, 1 Timothy 6:3-11. Invite us…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: MY NAAM IS HERODUS. Herodus het die begeerte gehad om Jesus te leer ken en nooit op die impuls daartoe reageer nie. Jesus se stem het vir hom stil geword. Hy het genade tyd gehad en dit verspeel sodat genade vir hom uitgeloop het. Wanneer die begeerte opkom om Jesus te leer ken moet ons daarop reageer voordat Jesus se stem stil raak…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: JOU TURF SIT. Jesus sê dat dit nie die ondersoek of lees van die Skrifte is wat die mens red van sy sonde nie. Jou turf sit! Jy sal sterf in sonde as Jesus nie jou Verlosser is nie. Die ewige lewe is net deur geloof in Jesus Christus en deur niks anders nie. Johannes 5:39. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +278343092…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: EK SIEN GOD. Alles wat Jesus op aarde gedoen en gesê het was 'n openbaring van wie God is. Dit was een van die grootste werke van Jeses op aarde. Met reg kan ons sê: Ek sien God! God is bekend aan my deur dit wat Jesus van Hom openbaar het. So kan Jesus se dissipels, ek en jy, God ook aan ander bekend maak. Johannes 5:19. Nooi ons u…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: WAT IS JOU MARKWAARDE? (MEVROU SPREUKE 31). Wat is jou markwaarde? As jy 'n numeriese waarde aan jouself moet toeken, wat sal dit wees? Wie of wat bepaal jou markwaarde? Spreuke 31:10 sê jou waarde is ver bo korale. Wat is die waarde van korale? Wat is jou waarde in Jesus Christus? Hierdie is vrae wat on…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: HOOR HIERDIE GETUIENIS! Johannes was nie in enige iets besonders spesiaal nie, maar daar was 'n getuienis van hom wat hom bo alle ander laat uitstaan het. Hy het sy lewe gewy om van Jesus se getuig. Laat dit ons getuienis wees. Johannes 10:40-42, Lukas 7:28. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. A VOICE IN THE GRAVE. Jesus will, at the end of times, have a final word over those in the grave. Jesus gave us the content of the message so that we will make adjustments when we hear the Word of God to obey. John 5:28-29. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za YouTube…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: SKEEPSWRAK. Skeepswrakke verwys na mense wat vir een of ander rede skipbreuk gely het. Hulle lewensverhaal dien as waarskuwing vir ons. 1 Korinthiërs 10:11-13. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.facebook.c…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: KERK POLISIE. Ons grootste geestelike vermoë wat ons kan besit is kompassie. Alle geestelike gawes en werke van geloof vloei vanuit kompassie. 'n Afgestomptheid hierteenoor maak van die mens polisiebeamptes wat net fokus op reg en verkeerd en vergeet van Goddelike omgee. Johannes 5:1-17. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WATER IN PUTSONDERWATER. Geen plek is so afgesonder en onbereikbaar dat God se seën nie daar kan kom nie. Dawid sê dat God se seën daar is waar eenheid onder God se kinders is. Psalm 133. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Face…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: TREF EN TRAP (DINA). Dina was 'n jong meisie wat alles in die lewe self wou ervaar, ten spyte van haar opvoeding volgens God se voorskrifte. Sy het geweet wat is reg en verkeerd, maar het steeds die heidense jong meisies gaan opsoek. Die tref en trap leefstyl tussen Christenskap en die wêreld veroorsaak …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: JY IS JESUS SE SKAAP. Al het ons elkeen ons eie gemeentes en herders, is Jesus ons almal se Herder. Ons behoort aan Hom en ons kan nie Jesus afdank nie. Jesus is altyd die Herder wat selfs Sy skape bymekaarmaak wat afdwaal. Johannes 10:11-14. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@fani…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. MY WILL BE DONE, O LORD. We need to seek the will of God. The will of the people crucified Jesus. The reason was that they did not know the will of God. That is why the early church made it their duty to study the Scriptures. Luke 23:25. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://.faniemyburg…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: JESUS VERWYT NIE. Die dissipels versuim hulle roeping maar Jesus verwyt hulle nie. Hy vra 'n deurslaggewende vraag wat sal maak dat die hoorder nooit sal twyfel in sy roeping nie: "Het jy my waarlik lief?" Johannes 21:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webbla…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIS TYD OM AAN TE BEWEEG. Jesus was verwerp ten spyte van Sy kwaliteite en dat Hy God is. Tog het Jesus nie probeer om Homself te bewys nie maar het aanbeweeg. Kom ons leer hieruit! Markus 6:1-6. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co…
  continue reading
 
Loading …

Hướng dẫn sử dụng nhanh