Fanie Myburgh công khai
[search 0]
Thêm
Download the App!
show episodes
 
Loading …
show series
 
TASTE THE WORD. SPIRITUALLY FIT AND EARTHLY GOOD. The Christian life has two basic principles: To be spiritually fit and to do good to fellow believers and others. Paul gives us these two principles. Let us adhere to it. 1 Corinthians 6:13-18. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za You…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: CHRISTENSKAP IS 'N KEUSE. Geestelik is alles deur genade aan ons geskenk. Hierdie volheid word 'n werklikheid wanneer ons kies om Jesus se stem te gehoorsaam en Hom te volg. 1 Korinthiërs 1:4-7. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: KIES VANDAG. [VERKIESING DEEL 3] Jou keuse as kind van God in die verkiesing mag dalk niksseggend klink en nutteloos voorkom. Maar dis wanneer baie enkelinge saamspan dat daar groot dinge gebeur. Kies jy vandag dat God die eer sal kry! Josua 25:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of inf…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BID VIR ONS LAND SE LEIERS. [VERKIESING DEEL 2] Paulus vermaan ons om nie passief te staan teenoor die regering van die tyd nie, maar om te doen wat almal kan doen, en dit is om vir die leiers te bid. Dit gaan oor hul leierskapstyl en oor hul siele. 1 Timotheus 2:1-4. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. WAT JY SIEN. Ons waarde word nie bepaal deur uiterlike dinge nie - wie ons is, wat ons het, wat ons aantrek, wat ons doen of waar ons woon of werk nie. Ons waarde is gegrond in Christus alleen! Daarom is dit belangrik dat ons nie aannemers van die persoon moet wees nie. Moenie mense op hulle 'face value' beoordeel en onderskei n…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BETAAL JOU TWEE DELE [VERKIESING DEEL 1] Ons behoort aan God. Moet ons die Regeerder gehoorsaam? Die Here praat die waarheid. Gee aan die Regeerder sy regmatige deel - bring ou kant. Gee ook aan God Sy deel. Lukas 20:21. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. 10 COMMANDMENTS: DO NOT COVET. The desire to have what others have is a spiritual condition called dissatisfaction. This means you are not satisfied with the things God gave you. Be thankful with what you have and work for the things that will lift God, others and yourself up. Exodus 20:17. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - JY MAG NIE VALSE GETUIENIS TEEN JOU NAASTE SPREEK NIE. Om 'n valse getuie te wees is om onwaarhede van jou naaste te versprei. Valse lippe is vir God 'n gruwe maar waarheid dra God se goedkeuring weg en bou jou naaste se moraal op. Exodus 20:16. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - JY MAG NIE STEEL NIE. Onvergenoegdheid, gierigheid en respek is drie aspekte wat aangespreek word deur hierdie gebod. Gehoorsaamheid aan die gebod maak jou 'n betroubare vriend en burger en God sal jou eer daarvoor. Exodus 20:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@fani…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - EGBREEK. [Nie vir kinders nie] Hierdie gebod het ten doel om ons te rig tot huweliksgetrouheid. Om alles te identifiseer wat kan veroorsaak dat ons die eg van die huwelik sal verbreek. Exodus 20:14, Spreuke 5:15-22, Mattheus 5:27-29. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VERSOEKINGS EN PROMOSIES. Versoekings en uitdagings is die dinge wat promosie in ons geestelike en emosionele lewe bewerkstellig soos wat God ons verhoog op die regte tyd wanneer ons aan Hom vashou. Moenie moed verloor nie, al is dinge vir jou amper te erg om te verduur. Jy weet nie of God se tyd van promosie in jou lewe om die …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - JY MAG NIE DOODSLAAN NIE. Deur hierdie gebod maan God ons om te deel met die gesindhede wat ons dryf om ander dood te maak. Ons liefde vir God en ons medemens help ons om hierdie gebod ook te kan hou. Exodus 20:13. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za …
  continue reading
 
TASTE THE WORD. 10 COMMANDMENTS: HONOR YOUR FATHER AND MOTHER. We honor our parents not just because it is God's command, but also because of who they are and the many things they do for us. It is our duty to honor them in many ways. Also, God's blessing follows this important deed. Exodus 20:12. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - SABBAT. Om die Sabbat te onthou en te onderhou is 'n gebod deur God ingestel om fisies te rus en die dag tot geestelike verkwikking en aanbidding van God te gebruik. Exodus 20:8. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - GOD SE NAAM. Die ydele gebruik van God se Naam beteken om God se Naam te gebruik of te betrek by situasies waar God nie verheerlik word nie. Hierdie is maklike aanbidding en hulp om tot eer van God te lewe. Exodus 20:7, Spreuke 18:10. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - GEEN GESNEDE BEELDE. God se bevel is om nie ander gode te skep en dit te aanbid nie. 1 Johannes 2:16 gee ons die redes hoekom die mens afgode skep - welluste en hoogmoed. Ons welluste en hoogmoed moet bely en laat staan word deur God se genade. Exodus 20:4-6, 1 Johannes 2:16. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. MOEDERSKAP. Vandag kuier ons sommer net al geselsende oor die lewensreis van Moederskap. Ontspan lekker en kuier heerlik saam met ons. Psalm 127:3. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.facebook.com/Fanie…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 10 GEBOOIE - GEEN ANDER GODE. Die mens val in die versoeking om baie gode te versamel wat hul sal help met die verskillende aspekte van die lewe. Van voorspoed tot gesondheid. Die Here rig ons deur die eerste gebod om te besef dat Hy nie net die enigste God moet wees nie, maar ook om in alle aspekte van die lewe Hom as antwoord te v…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. HOPELESSNESS. Hopelessness means no change of the future, joy, hope, life, and etc. In Jesus Christ hopelessness is always a temporary state of mind because God always gives us hope in these hopeless situations. John 11:21,32,39. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za Y…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WONDERWERK BY DIE GRAF. Dit is net waar daar 'n afsterwe is waar daar 'n opwekking uit die dood kan wees. Net die wat sterf in hul sonde sal opgewek word tot 'n nuwe lewe in Jesus Christus. Johannes 11:34,38. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://fa…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE SARKASTIESE DISSIPEL. Sarkasme teenoor God is 'n bewys van ons geestelike armoede. Dit spruit uit ons wanbegrip van God se absolute beheer oor ons lewens. Johannes 11:7-16, Johannes 20:25. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DANKIE DINSDAG. #dankiedinsdag Ons dankbaarheid vandag is teenoor Jesus Christus wat as Intersessor vir ons intree vor die Vader. Sonder Jesus as die "Deur" sou ons nie met vrymoedigheid na God se troon kon gaan vir genade nie. Johannes 11:21-22. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VEERKRAGTIGHEID. Party mense het net eenvoudig die vermoë om positief te bly, ongeag wat die lewe hul kant toe gooi. Wanneer die vyand jou pootjie of dit voel jy val net vry sonder 'n valskerm, is die gedagte dat dit nie saak maak waaroor of hoe ver jy geval het nie, maar dat jy deur die krag van die Heilige Gees veerkragtig sal…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: LUISTER GOU HIER. Deel van ons gebed moet wees dat die Here ons sal bewaar van die bose. Die bose is gereeld die rede hoekom ons van God vra dat Hy ons uit ons omgewing sal wegneem. Wanneer ons van die bose verlos is, is ons woning vir ons vredevol. Johannes 17:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +2…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. AVAILABLE TIME. On God's calendar is not unlimited time. Time runs out as our lives do. The fulfillment of God's promises in our lives is connected to limited time. Hebrews 3:14-19. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za YouTube: https://youtube.com/@faniemyburgh…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WEERMAG OP KRUKKE. 'n Suksesvolle weermag bestaan nie uit volmaakte mense nie. Dit bestaan uit gewillige, vrywille en toegewyde vegters onder 'n onvolmaakte leier. In God se Koninkryk is nie volmaakte soldate nie maar al Sy weermag staan onder 'n volmaakte Leier. 1 Samuel 22:1. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +2783…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: KULTUUR OF GELOOF. Christenskap het sy ontstaan en voortbestaan deur geloof in Jesus Christus. Christenskap se krag lê nie in gevoel of kultuur nie. 2 Korinthiërs 13:5. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.f…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: MOSES HET NIE BROOD NIE. #dankiedinsdag Dit was nie Moses wat die volk in die woestyn gevoed het nie. God het! Niks het sedertdien verander nie. God sorg steeds vir ons en Hy is die Outeur vir ons suksesse. Johannes 6:32. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webbla…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. OPPAS VIR HERFS! Met hierdie gedagte wil ek jou waarsku oor die stadige proses van geestelike wegdrywing van Jesus Christus. Sonde kom nie skielik, oornag om jou te oorval nie, maar stadig soos die verkleuring van blare met die aanvangs van die herfs seisoen. Neem hierdie waarskuwing ernstig en doen introspeksie sodat jy betyds …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: TATTOO OP DIE VOET. Ons wandel in die lewe moet ons geloof in Jesus Christus bevestig. Omdat ons in die wêreld voor mense lewe, is ons die getuienis van Jesus - soms die enigste - wat dié sondaar ooit sal sien of lees. Laat dit in jou lewe tel. 2 Korinthiërs 5:7. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +278…
  continue reading
 
TASTE THE WORD. KITCHEN TABLE. Jesus did not build His Kingdom on earth on business principles. He, and finally the apostles, built it by word of mouth. It still is God's strategy through believers. John 7:3-5. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.za YouTube: https://youtube.com/@faniem…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE ONTSTELTENIS VAN DIE HART. Die vrag wat 'n mens se hart dra kan soms oorweldigend en lewensgevaarlik wees. Jesus maan Sy dissipels om die ontsteltenis van hul hart op Hom te plaas deur geloof. Johannes 14:1. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https:/…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: PASOP! Hoe nader jy as kind van God aan die Here lewe, hoe meer gefokus is die sielsvyand om jou weg te rokken van Jesus en 'n heilige lewe af. Wees waaksaam en weerstaan die duiwel in sulke tye. Johannes 13:21-27. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: http…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BELONING. Wanneer ons Jesus volg vat Hy ons waar Hy is. Nie net in die hiernamaals nie, maar Hy maak ons soos Hy is in gedrag en gesindheid. Hieroor is daar 'n hemelse beloning: Die eer van God. Johannes 12:26. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. LAG DEUR DIE DONKER. I n tye van uiterste moeilikheid en swaarkry sien ons dikwels dat mense onverstaanbare krag en onwrikbare geloof openbaar met 'n ligte gemoed, en baie keer, 'n glimlag om hul mond en vrolikheid in hul hart. Andere weer, kla oor die kleinste koeitjies en kalfies. Wat is die antwoord op LAG DEUR DIE DONKER? Ps…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: 'N LIEFDES PROBLEEM. Ons gehoorsaamheid om God se gebooie of verordeninge te onderhou is gesetel in ons liefde vir God. As jy God liefhet vloei daar natuurlik gehoorsaamheid teenoor Hom uit in alles wat jy doen. Johannes 14:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za …
  continue reading
 
TASTE THE WORD. MY JOY. The Jews seemed to have one mission, and that was to kill Jesus. The reason was simple according to Jesus: He showed them their sins. Whenever you stand for the truth of the gospel, there will be enemies against you. John 7:7. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE DUIWEL IN SY KERKPAK. Ons sielsvyand, satan, se grootste en sterkste taktiek teen die mensdom is om as engel van die lig - slinks en met agterpaaie - ons siele te benader. Sy voorgee van "heiligheid" maak hom 'n gedugte vyand. 2 Korinthiërs 11:14. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of …
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BAKHAND STAAN. Dis maklik om bakhand te staan wanneer ons behoeftig is na God se seën. Laat dit ons gesindheid wees om in dankbaarheid om te draai teenoor God wat ons bakhand gevul het. Lukas 17:11-18. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemybu…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE REGBANK VAN DIE WOORD. Jesus se missie op aarde was nie om te oordeel nie maar om die wat verlore is te red. Maar oordeel word nie vrygespring nie. Oordeel word gevel deur die Woord wat Jesus, geinspireer deur die Vader, gespreek het. Johannes 12:47-50. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +278329478…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: WANNEER DIE KIEWIETE PRAAT. Om na Heilige Gees te luister is 'n aksie van ingesteldheid en ons wil. Ons moet leer om Heilige Gees te hoor praat en gehoorsaam te wees daarop. Mattheus 11:15. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Fa…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DEMONIES GETEISTER TOT SENDELING (MARIA MAGDALENA). Maria Magdalena se pad kruis met Jesus s'n toe hy sewe demone uit haar dryf. Van daar af was haar lewe nooit weer dieselfde nie.Ongeag wat jou teister in jou lewe. God roep jou by jou naam. Hy wil jou lewe transformeer. Lukas 8:2, Johannes 20:16, Johann…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: TWYFEL. Twyfel groei war geloof weg kwyn. Dit was die Jode se probleem en elke ongelowige se dilemma vandag nog. Geloof kom deur die Woord van God. Maak die Woord van God deel van jou lewe dat sal twyfel vanself kwyn. Johannes 10:22-26. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemybur…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VREEMDE STEMME. As Jesus die Herder van ons siele is sê Hy dat ons Sy stem ken. Deur Sy stem te ken, kan ons onderskei watter stemme vreemde stemme is. Johannes 10:1-5. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webblad: https://faniemyburgh.co.za Facebook: https://www.f…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: BLINDE MOL. Geestelik gesproke is ons blind gebore. Daarom is Paulus se gebed vir die Efesiërs dat die Here hul oë sal open. Jesus sê aan Laodicea dat hul oogsalf moet koop by Hom sodat hul sig herstel kan word. Sig vir die geestelike dinge van God. Johannes 9:1-3, Openbaring 3:18. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: VERVREEMD VAN JOU VADER. Die Jode het vervreemd geraak van hul Hemelse Vader. Hulle het dit nie eens besef nie en die teken was: Hulle het na hul Vader in die hemel nie geluister en Hom nie geken nie. Johannes 8:42, 47, 55. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.za Webb…
  continue reading
 
VROUE MET WAAGMOED. VROU VAN WAAGMOED REEKS: DIE GROTER DOEL (HANNA). Hanna het Samuel van God af gesmeek maar tog het sy haar verantwoordelikheid besef ten opsigte van wat (wie) God aan haar gegee het. Sy handel dus nie selfsugtig met Samuel nie, maar staan hom af aan die Here sodat hy sy hele lewe lank in diens van die Here kan staan. Wat het jy …
  continue reading
 
TASTE THE WORD. MIRACLES. Miracles are God at work. This is also the reason why Paul calls the gifts, Holy Spirit Gifts. Miracles are not to be explained but to be accepted as a display of God's unlimited power and love for the needy. John 6:22-29. Invite us for ministry: info@faniemyburgh.co.za or +2783 430 9296. Website: https://faniemyburgh.co.z…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: DIE ARM MAN SE RYKDOM. Rykdom is nie soseer in die materiële dinge wat ons besit of kan bekom nie. Die grootste rykdom wat ons kan besit is in ons harte. Rykdom wat in liefde gegrond, maar deur swaarkry bekom is. Markus 12:42-44. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@faniemyburgh.co.z…
  continue reading
 
KORT & KRAGTIG: HOEKOM KLOP JY? Ons moet ons nie verknog oor wie hemel toe gaan of dan, nie gaan nie. Jesus, wat die deur is, is OOP! Hy is toeganklik na die hemel vir elkeen wat in Hom glo. Die vraag is eerder: Het ek en jy die deur gebruik? Lukas 13:22-25. Nooi ons uit vir bediening of stuur jou vrae aan: +27834309296 of +27832947841 of info@fani…
  continue reading
 
Loading …

Hướng dẫn sử dụng nhanh