'n Radiovervolgverhaal wat jou verbeelding vrye teuels gee.
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 42
12:01
12:01
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:01JP breek laatnag by Izel se private kwartiere in. Hy is opsoek na madame Kyrioskie, en heel verbaas om Albert en Izel te vind.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 41
13:48
13:48
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:48Deon en Dennis soek na JP. Die dames moet weer fluitjies en pepersproei byderhand hou. Tanya voer weer ‘n onderhoud met Izel.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 40
12:32
12:32
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:32Susan en Deon stap laatnag op die opelugdek. Albert en Dennis kom met die nuus dat JP ontsnap het. Die duiwel is weer los op die SS Salacia!Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 39
13:08
13:08
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:08JP Swart is uiteindelik gesond genoeg om behoorlik ondervra te word.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 38
13:12
13:12
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:12Albert en Izel maak planne. Tanya probeer uitvind waarmee Izel werklik besig is.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 37
14:28
14:28
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:28Susan en Deon eet middagete, en deel wat hulle voel oor die gebeure van die laaste paar dae. Dennis probeer Albert oortuig dat dit belangrik is dat Izel met Deon praat.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 36
14:10
14:10
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:10Deon en Dennis bestudeer die skematiese plan van die skip, en besluit om ‘n bietjie rond te snuffel. Hulle ontdek iets belangrik.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 35
14:59
14:59
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:59Ná die arrestasie van JP voel Magda weer veiliger, en sy loop op die opelugdek saam met Bettie en Susan.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 34
11:32
11:32
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:32Richard vertel vir Tanya wat gister tydens die onderhoud gebeur het. Sy sê sy vermoed Izel is weer besig met iets wat die res van hulle nie van weet nie. Lauren kuier by Susan in haar kajuit.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 33
11:50
11:50
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:50Kaptein JP Swart word uiteindelik in hegtenis geneem, maar dinge loop skeef.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 32
13:04
13:04
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:04Tanya voer weer ‘n onderhoud met Izel, en vind dat sy nie eintlik so ernstig is om haar storie te vertel nie. Susan en Essie gesels openlik oor Spanje en die Spanjaard.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 31
12:22
12:22
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:22Susan, Deon en Dennis ontdek ‘n geheime deur na die kapel. Daar word besluit om Richard en Albert te vra om te help met JP se arrestasie.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 30
12:22
12:22
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:22Susan en Deon praat openlik oor hulle alkoholisme, en hulle toekoms.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 29
13:20
13:20
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:20Deon en Dennis ontmoet vir JP. Iets is nie reg nie. Dennis werk uit hoe om die skematiese plan van die skip te steel.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 28
13:06
13:06
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:06Essie en Lauren lê langs die swembad en skinder. Lauren bieg oor haar verlede, en wat Susan nou deurgaan. Susan kuier by Bettie en Magda, en sy kry terugvoer oor hoe dit met die ondervraging gegaan het.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 27
13:54
13:54
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:54Deon en Dennis ondervra ‘n erg getraumatiseerde Magda. Bettie hou ‘n oog oor die gebeure.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 26
13:01
13:01
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:01Albert en Izel maak planne oor hulle toekoms. Tanya en Richard geniet middagete, en vang op.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 25
13:37
13:37
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:37Deon en Dennis beplan hulle volgende stappe in die plan om die boef te vang. Tanya gaan na Madame Kyrioskie se kajuit vir nog ‘n onderhoud.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 24
12:07
12:07
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:07Richard haas hom na Susan se kamer waar hy in detail vertel word van die aanval. Susan vra Lauren en Essie om na haar kajuit te kom, en vertel hulle van die aanval.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 23
13:00
13:00
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:00Magda klop laat in die nag aan Susan se deur: “Help my asseblief!”Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 22
13:18
13:18
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:18Magda, Bettie en Susan is spesiale gaste van JP vir aandete. Ná ete sukkel Magda, effe dronk, om haar kajuit te vind. ‘n Groot man in ‘n hoodie wag in haar kajuit.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 21
12:48
12:48
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:48Susan, Lauren, Bettie en Essie speel shuffleboard op die promenadedek. Bettie en Susan is op vanaand se lys van gaste vir ete by die kaptein se tafel. Essie deel ‘n groot geheim.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 20
13:12
13:12
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:12Deon en Dennis ontmoet vir Madame Kyrioskie. Die twee speurders laat haar vinnig verstaan dat hulle weet wie sy is. Om die verkragter vas te vang, besluit hulle om tydelik vrede te maak.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 19
13:43
13:43
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:43Deon en Dennis ontmoet vir koffie. Hulle ruil inligting uit. Albert sluit by hulle aan met ‘n belangrike boodskap van Izel.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 18
12:56
12:56
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:56Izel en Tanya ontmoet vir die eerste behoorlike onderhoud. Izel vertel stories oor haar verlede.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 17
11:06
11:06
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:06Susan en Lauren loop vroegoggend op die promenadedek. Hulle gaan na die kapel vir ʼn programvergadering. ʼn Onverwagse gas sluit by die vergadering aan.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 16
11:22
11:22
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:22Ná die goeie nuus, beplan Tanya en Richard hulle toekoms. Dennis kom kuier, en deel in hulle geluk oor die goeie nuus.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 15
14:16
14:16
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:16Tanya drink tee saam met Madame Kyrioskie. Izel vra vir Tanya om nog ‘n boek oor haar te skryf.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 14
13:10
13:10
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:10Essie kuier by Ouma, en ‘n onverwagse diep gesprek vind plaas. Albert laat weet vir Kaptein JP dat Madame Kyrioskie om drie uur ʼn spesiale gas vir tee sal ontvang. JP erken dat daar geen vordering is met die saak van die verkragter nie.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 13
14:53
14:53
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:53Dit is Susan en Deon se eerste afspraak. Hulle deel hulle gevoelens oor wat vir beide die ergste jaar van hulle lewe was.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 12
12:08
12:08
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:08Richard, Dennis en Tanya ontspan by die swembad. ‘n Helikopter land op die skip, en ‘n ou dame word uitgedra, en in haar rolstoel na haar privaatkajuit op die boonste dek geneem. Tanya word na Madame Kyrioskie se kajuit genooi.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 11
13:46
13:46
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:46Deon en Susan ontmoet per ongeluk op die dek. Izel en Albert maak planne vir die verskyning van Madame Kyrioskie.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 10
11:38
11:38
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:38Almal gaan aan boord die SS Salacia. Richard besoek Bettie, Susan en Essie in hulle kajuite. Die boot seil by Kaapstad hawe uit, en die avontuur begin.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 9
12:34
12:34
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:34Susan en Lauren ontmoet in die tuine by Nova Sentrum. Lauren is bly dat sy wel op die seevakansie saam met Susan gaan. Hulle bou weer aan hulle klipstapel, en ‘n paar geheime word onthul.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 8
14:12
14:12
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:12Dennis en Richard bespreek hoe hulle sal verseker dat al nege die uitgenooides aan boord gaan en veilig gehou word. Magda en Susan besluit of Lauren sterk genoeg is vir die bootreis.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 7
13:28
13:28
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:28Dennis ontmoet vir kaptein Deon Smit by ‘n koffiewinkel. Hulle gesels oor die verlede, en beraam planne vir wat aan boord die SS Salicina sal gebeur.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 6
14:21
14:21
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:21Tydens ʼn private sessie by Magda, erken Lauren hoe skuldig sy teenoor Susan voel. Richard en Tanya bespreek die verdubbeling van die geld, en neem ʼn besluit om aan boord die skip te gaan. Deon Smit, ʼn afgetrede polisieman, bel vir Richard.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 5
15:29
15:29
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
15:29Dennis en Richard ontmoet, en gesels oor die feit dat hulle maar min kon uitvind oor Madame Kyrioskie en haar boot. Dennis bel vir Albert, en probeer om die waarheid oor die bootreis uit te vind. Albert kondig aan dat Madame Kyrioskie besluit het om die geld wat hulle op die bootreis sal verdien, te verdubbel.…
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 4
12:56
12:56
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:56Susan, Bettie en Essie word almal wakker wanneer daar in elkeen van hulle se bankrekeninge R30 000 gedeponeer word. Richard en Tanya word ook wakkergemaak deur die deposito’s. Hulle bespreek die moontlikheid van nog ‘n vitrobehandeling, wat dalk keer dat Tanya mag saamgaan op die bootreis.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 3
12:18
12:18
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
12:18Richard vra vir Susan, Bettie en Essie om te wag met hulle besluit oor die bootreis. Kaptein JP Swart bel vir Madame Kyrioskie. Hy is bekommerd omdat niemand haar uitnodigings al aanvaar het nie.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 2
13:06
13:06
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:06Almal wat uitgenooi is vir die plesierbootvakansie word helfte van die ‘omkoopgeld’ dadelik belowe. Richard vra vir Dennis om te kyk wat hy oor die bootreis kan uitvind. Susan gesels met Lauren om seker te maak of sy emosioneel gereed is vir die bootreis.Bởi RSG
…
continue reading

1
TIEN DAE deur Lee Doubell - Episode 1
13:26
13:26
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:26Essie word in die polisieselle aangehou, en Richard kom om haar te haal. Lauren is weer terug by Nova Sentrum vir behandeling deur Magda. Susan, Magda en Lauren word vir ‘n geheimsinnige tiendae lange plesierbootvakansie uitgenooi.Bởi RSG
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 22 (slot)
15:00
15:00
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
15:00Dis die laaste dag van die vakansie, en die groot oppak begin. Henk se rug is in spasma van heeldag se staan en aartappels skil, en Ansie verras hom deur hom mee te deel dat hy vir Dollie moet help om vir Skommel te haak. Toontjies verloor per ongeluk Dollie se gesogte Harley Davidson Bar & Shield Flames-snoekerballe tydens die opslaan van hulle ta…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 21
14:53
14:53
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:53Dries word deur Suzette oor die vingers getik oor sy ongesonde leefstyl. Die eerste lekkerny wat gesny moet word, is kondensmelkkoffie. Dries skop viervoetig vas, en beklemtoon dat hy klaar is met soja en amandelmelk – boontjies hoort in ‘n bredie en neute in koekstruif. Sommer gou kloof die egpaar hare oor die BBB van verstaan jou man en die alfab…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 20
13:46
13:46
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:46Pikkie kom met ‘n voorstel na Henk en Ansie dat hulle ’n vis-en-skyfiestalletjie vir die dag moet opslaan. Hy probeer sy beste voetjie voorsit terwyl sy baas in die omtrek is, en sy enigste redding is Ansie se kraakvel-geelstert. Henk en Ansie oorweeg die opsies, en besluit vinnig dat ’n vis-en-skyfiestalletjie glad nie ‘n slegte idee is nie. Ansie…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 19
14:44
14:44
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:44Pikkie bevind hom in ‘n reuse penarie. Sy baas kom met ‘n blitsbesoek die kampterrein ondersoek. Arme Pikkie besef gou dit was dalk nie wys om op sy CV te jok net om ‘n gratis visvangvakansie in te katrol nie. Pikkewyne sonder broeikaste, geen vars brood, ‘n verstopte stortdrein, ongemerkte staanplekke en nat braaihout is maar net ‘n paar van sy pr…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 18
14:43
14:43
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:43Dis nog ‘n gewone dag in Pikkewynpark, en Suzette en Toontjies is aan diens om te sorg vir middagete wanneer die manne van die see af terugkeer. Toontjies is ‘n leermeester van formaat, nie net agter die kospotte nie, maar ook van die lewe. Toontjies leer vir Suzette die wonders van die see, snoekkuite, en hoe en wanneer om snoek te koop. Suzette l…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 17
13:45
13:45
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:45Ná Liefie se groot gyselaarsdrama en die broeis pikkewyn, besluit Suzette genoeg is genoeg. Sy pak haar tasse om huis toe te gaan. Die vakansie is verby! Dries is raadop, want hy wil graag langer bly. Ansie kom tot almal se redding, en spring dadelik aan die werk. Die groepie beplan om vir Suzette te bederf met ‘n aand van uiteet, ‘n borrelbad en m…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 16
13:32
13:32
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:32Henk merk op dat sy ma en pa die seevakansie geniet, en dat sy pa vir die eerste keer werklik ontspan. Dries droom oor ‘n huisie by die see, en begin al hoe meer aan die gedagte te herkou om dalk ‘n familievakansiehuis vir die Du Toits en die Louws te koop. Selfs Suzette het ‘n drastiese ommeswaai, en gaan stap selfs met Liefie op die strand en dra…
…
continue reading

1
BOKKOMS VIR BRÊKVIS deur Ilne Fourie - Episode 15
13:28
13:28
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
13:28Dit is die eerste dag van die jaar, en die kampeerders skop dit af met Dollie se Louw-tradisie. Sy boot, Skommel, word gehaak vir ‘n dag op die water, braai en visvang. Henk is glad nie te vinde om douvoordag op die oop see te gaan ronddobber nie. Ansie stel hom gerus dat hy net helderkleurige swembroeke moet dra om nie haaikos te word nie. Henk is…
…
continue reading