'n Reeks dokumentêre programme deur 'n span gesoute RSG en SABC omroepers en joernaliste
…
continue reading
Onderhoude met uitvoerende en beeldende kunstenaars oor die teater- en die kunswêreld.
…
continue reading
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
…
continue reading
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
…
continue reading
R
Reality Skewed Gamers (RSG) SWGOH Podcast


1
Reality Skewed Gamers (RSG) SWGOH Podcast
Reality Skewed Gamers
Check out the latest in news and notes in Star Wars: Galaxy of Heroes brought to you by Reality Skewed Gamers (RSG).
…
continue reading
Begin jou middag op die voorvoet met musiek, joernaalinsetsels, en tegnologie- en vermaaknuus.
…
continue reading
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
…
continue reading
R
RSG Kuns


1
Joburg Ballet oor opkomende produksie van Die Neutekraker
11:16
11:16
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:16
Terrance April besoek Joburg Ballet en vind meer uit oor hulle opkomende produksie van Die Neutekraker. Hy gesels met die regisseur en choreograaf Angela Malan, en een van die dansers Alice le Roux.Bởi RSG
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Die Tangram Restaurant by Durbanville Hills wen die beste restaurantprys
5:25
5:25
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
5:25
Tamzyn Ehlers, hoofsjef van die Tangram Restaurant gesels oor hulle toekenning. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
Dr Morné Mostert, strategiese toekoms-adviseur by die Stellenbosch Bestuurskool en stigter van Mindset Index gesels oor die toekoms van entrepreneurskap.Bởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
Die Proscenium drama kompetisie is ‘n nuwe kompetisie vir Hoërskool leerders. Karen Meiring vertel meer.Bởi RSG
…
continue reading
Koos Bronkhorst, Anton Gericke en Deon Theron skilder nie net voltyds nie, maar is ook musikant in eie reg. Christelle Webb-Joubert gesels met hulle oor hul uitstalling, Brushstrokes in Symphony.Bởi RSG
…
continue reading
Richard Cock vertel vir Christelle Webb-Joubert van die opkomende kerskonserte waarby hy betrokke is.Bởi RSG
…
continue reading
Andre Tuck, besigheidskonsultant by 10 X Beleggings gesels oor hoe om pensioengeld te rek. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
‘n Ondersoek word geloods na 11 mynwerkers in Rustenburg sterf
7:05
7:05
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
7:05
David van Wyk, mynbou-ontleder gesels oor veiligheid by myne. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Die beurs eindig in die groen op ‘n besluitelose dag
7:20
7:20
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
7:20
Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing, FNB Wealth and Investments oor die onsekerheid in die markte en Bidvest se handelsverslag. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 28ste November 2023
50:40
50:40
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
50:40
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Standard Bank sê hy het nie die rand gemanupileer nie
8:54
8:54
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
8:54
Kokkie Kooyman, direkteur en fondsbestuurder by Denker Capital gesels oor die 28 banke wat deur die Mededingingskommissie vervolg word. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Waarom is daar nie meer veeartse hier nie?
5:15
5:15
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
5:15
Brenda Swart, 'n direkteur by departement van hoër onderwys en opleiding gesels oor die departement se inligtingsessie oor die gebrek aan veeartse in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
Deon Joubert van die Suid-Afrikaanse Sitruskwekersvereniging gesels oor sitrusuitvoere. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Hoe suksesvol is Meta en Ray-Ban se nuwe KI-bril?
5:21
5:21
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
5:21
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskool gesels oor die Meta en Ray-Ban KI-bril. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Daar word 650 000 blikkies Lucky Star per dag verkoop
11:01
11:01
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
11:01
Neville Brink, uitvoerende hoof van Oceana gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry
8:25
8:25
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
8:25
Ettiene Retief, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (Saipa) se komitee vir nasionale-belasting- en Said-belanghebbers gesels oor hoe die Ontvanger SA van die gryslys af wil kry. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 27ste November 2023
48:19
48:19
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
48:19
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Standard Bank sit sy voet neer oor aantygings dat dit wisselkoers gemanipuleer het
15:14
15:14
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
15:14
Lungisa Fuzile, uitvoerende hoof van Standard Bank SA reageer op aantygings teen die groep. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital gesels oor die goudprys en die twee drukgroepe van die sakesektor wat die NRP waarsku. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak en Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
100de produkte word teen winskooppryse aangebied op Swartvrydag
7:54
7:54
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
7:54
Duval van Rhyn, vise-president van Omni Operations by Massmart gesels oor Swartvrydag. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Investec begin sy eie aanlyn handelsplatform, Clarity
7:10
7:10
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
7:10
Tinus Rautenbach, sakehoof van Clarity by Investec gesels oor hulle nuwe aanlyn handelsplatform. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Daar is ‘n tekort aan kubersekuriteitsbeamptes
6:16
6:16
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
6:16
William Petherbridge, bestuurder van stelselingeneurswese by Fortinet gesels oor kubersekuriteit in Suid-Afrika en die tekort aan kubersekuriteitsbeamptes. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Die mark trap water na gister se vakansiedag in die VSA
6:36
6:36
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
6:36
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 24ste November 2023
49:05
49:05
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
49:05
Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Lojaliteit in kleinhandel hang nie net van pryse af nie
9:26
9:26
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
9:26
Ed von Gericke, hoof van die Spar-groep se kleinhandel bedrywighede gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die industrie waarin hy is en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Die HS-klasaksie teen is ná ’n dekade, en baie regskoste, op die horison
14:08
14:08
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
14:08
Johan Stander van die Highveld Sindikasie Aksiegroep (HSAG) gesels oor die HS-klasaksie. Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading
R
RSG Geldsake met Moneyweb


1
Twee Absa-manne nou aan die stuur by Nedbank
7:30
7:30
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
7:30
Daniel Mminele – voorsitter, Nedbank Volg RSG Geldsake op TwitterBởi Ryk van Niekerk
…
continue reading