Player FM - Internet Radio Done Right
Checked 5d ago
Menambahkan seven tahun yang lalu
Nội dung được cung cấp bởi Jan Oosthuizen. Tất cả nội dung podcast bao gồm các tập, đồ họa và mô tả podcast đều được Jan Oosthuizen hoặc đối tác nền tảng podcast của họ tải lên và cung cấp trực tiếp. Nếu bạn cho rằng ai đó đang sử dụng tác phẩm có bản quyền của bạn mà không có sự cho phép của bạn, bạn có thể làm theo quy trình được nêu ở đây https://vi.player.fm/legal.
Player FM - Ứng dụng Podcast
Chuyển sang chế độ ngoại tuyến với ứng dụng Player FM !
Chuyển sang chế độ ngoại tuyến với ứng dụng Player FM !
JanOosthuizen
Đánh dấu tất cả (chưa) nghe ...
Manage series 2287668
Nội dung được cung cấp bởi Jan Oosthuizen. Tất cả nội dung podcast bao gồm các tập, đồ họa và mô tả podcast đều được Jan Oosthuizen hoặc đối tác nền tảng podcast của họ tải lên và cung cấp trực tiếp. Nếu bạn cho rằng ai đó đang sử dụng tác phẩm có bản quyền của bạn mà không có sự cho phép của bạn, bạn có thể làm theo quy trình được nêu ở đây https://vi.player.fm/legal.
om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
…
continue reading
306 tập
Đánh dấu tất cả (chưa) nghe ...
Manage series 2287668
Nội dung được cung cấp bởi Jan Oosthuizen. Tất cả nội dung podcast bao gồm các tập, đồ họa và mô tả podcast đều được Jan Oosthuizen hoặc đối tác nền tảng podcast của họ tải lên và cung cấp trực tiếp. Nếu bạn cho rằng ai đó đang sử dụng tác phẩm có bản quyền của bạn mà không có sự cho phép của bạn, bạn có thể làm theo quy trình được nêu ở đây https://vi.player.fm/legal.
om tot eer van sy Naam mense tot geloof en so tot gehoorsaamheid aan God te bring. (Rom 1:6)
…
continue reading
306 tập
Semua episode
×Hoe Lyk die Tuin van Jou Hart? Een van die grootste misleidings in die lewe is om so besig te raak met dinge wat onbelangrik is, maar skynbaar dringend lyk, dat ons die werklik belangrike aspekte van die lewe verwaarloos. Neem byvoorbeeld die opvoeding van kinders—dit behoort die nommer een prioriteit te wees vir regerings en sakelui, aangesien dit die fondament van ons samelewing en toekoms vorm. Tog staan dit in die meeste gevalle laaste op die lys van belangrikheid. Kyk maar net na hoe en waar geld gespandeer word. Jesus se hele bediening is gefokus op die hart—die kern van wie ons is, die bron van ons denke, gevoelens en keuses. Tog is ons as samelewing geneig om ons fokus op die intellek te plaas. Ons spandeer die meeste van ons geld in kinder opvoeding op hulle intellekteule ontwikkeling! (Skool, universiteit en akademiese prestasies) Verder belê ons groot bedrae geld in die versorging van ons liggame—of dit nou deur gesondheid, skoonheid of fisieke prestasie is—maar ons vergeet dikwels van die hart. Die hart is die oorsprong van ons geestelike lewe, en om dit te verwaarloos, is om die belangrikste aspek van ons menswees agterweë te laat. "Bewaar jou hart meer as alles wat bewaar moet word, want daaruit is die oorspronge van die lewe." (Spreuke 4:23 )…
1 5 wesenlike vaardighede om te FLOREER in Christus 44:53
44:53
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
44:53"The world has yet to see what God can do with a man fully consecrated to Him." Dwight L Moody Soos ons gereed maak vir 'n nuwe jaar, vol belofte en uitdagings, moet ons ons prioriteite eerste reg kry! Om te leef vanuit SY geregtigheid is die absolute deurbraak en oorwinning vir elke gelowige! Trotseer elke uitdaging, krisis, onsekerheid, donker boosheid in jou lewe IN SY GEREGTIGHEID! Ons gaan in hierdie preek 1 Johannes 2:1-15 bestudeer en oopbreek .…
1 Laaste Samekoms in persoon van 2024! Vrolikheid | Vreugde | Blydskap Die beste ontspanning te wêreld IN CHRISTUS! 29:50
29:50
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
29:50Last Gathering in person of 2024 ! “Cheerfulness” “Joy” “Gladness” The best relaxation in the world IS IN CHRIST! The Lord does not want us to serve Him like slaves without joy. (Deut 28:47) That is why the Jewish Calendar was filled with 7 festivals. God wants us to be able to celebrate! (Ezra 6:22) Who doesn't like PLEASURE and FUN? However, it is sad to see, how few people are "happy" and "stay" without tools like alcohol, drugs and wild parties!?! Children of the LORD have access to an inner source of “Joy” “Joy” “Gladness” in Christ, which helps us to see the silver lining in every dark cloud. #Vreugde #Pret #Plesier #Vrolikheid #Blydskap #Ekstase…
1 #6 Breaking down the barriers that prevent me from hearing God's voice. 42:37
42:37
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
42:37Breaking down the barriers that prevent me from hearing God's voice. Our victory in this life begins with hearing God's voice. When we, like Jesus, just do and say what we hear from the Lord, we will never commit mistakes. The ability to listen deeply is becoming a lost art! In this sermon, learn how to break down the barriers that prevent you from hearing God's voice. Preeknotas :…
1 #5 Leef in oorwinning- VAN SMEEKGEBEDE TOT PROFETIESE VERKLARINGS 43:30
43:30
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
43:30Gebede vanuit ‘n regeerders-posisie Soms klink gebede soos desperate pleidooie van bedelaars—asof Hy onwillig is om te antwoord. Maar die Bybel openbaar ’n ander benadering tot gebed, een wat diep gewortel is in die begrip van God se wil. In Jakobus 5:16-18 lees ons van Elia, ’n man wat "soos ons aan gevoelens onderworpe was," maar wat met oortuiging en gesag gebid het, en die hemel het gereageer. Hy het wat God klaar vir Hom beveel het met geloof verklaar. Hierdie boodskap is ’n uitnodiging om jou gebedslewe te herkalibreer—van smeekgebede na kragtige verklarings, gebaseer op God se wil en beloftes. Hoe bid jy? As ’n bedelaar of as ’n mede-erfgenaam, kind van God? #Gebed #intersessie #oorwinning…
1 #4 Leef in Oorwinning - 'n goddelike verbeelding 39:49
39:49
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
39:49Jesus het die mees ondenkbare lyding verduur, deurdat Hy alreeds die heerlikheid en oorwinning gesien het. Droom weer opnuut nuwe drome saam met die Here, en laat toe dat Hy jou verbeelding vernuwe en heilig om te sien wat Hy sien. Preek Notas : #geloof #sien #droom #openbaring #heerlikheid
1 #3 Leef in oorwinning -Die Outoriteit van die Gelowige 46:43
46:43
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
46:43Die kerk geskiedenis is ryk aan uitstaande geloofshelde wat nie net onverskrokke in God se roeping en woord geglo het nie, maar presidente en konings getrotseer het, en selfs regeringsbesluite help verander het. Dink aan William Wilberforce, Hans Hauge, David Livingstone, Moeder Sabrina en onlangse figure soos Reinhardt Bonke en Billy Graham. Die teendeel is ongelukkig ook waar, Christene is 'n reuse groot getal mense regoor die aarde, en die meeste wandel nie in die gesag en outoriteit wat die Here vir ons in Christus beskikbaar gestel het nie. Hierdie boodskap volg op die vorige twee boodskappe, want iemand wie se innerlike wêreld gesond is, en hom of haarself oefen in godsaligheid in die geestelike formering gimnasium sal wandel in die gesag wat God vir elkeen bestem het, volgens ons onderskeie roepings. Veral in 'n tyd soos hierdie is dit soveel te meer belangrik dat ons in Sy gesag sal lewe en wandel. Preeknotas:…
1 #2 Leef in oorwinning - Geestelike Gimnasium 50:35
50:35
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
50:35Deel 2 van die reeks oor LEEF IN OORWINNING Ons leef in ’n tyd met al hoe meer mense wat worstel met geestesgesondheidskwessies ten spyte van al die tegnologiese uitvindsels van die moderne wêreld. In hierdie boodskap beklemtoon Jan Oosthuizen die geestelike praktyke soos gebed, meditasie, gemeenskap en selfrefleksie, en nog baie meer wat volgens studies 'n beduidende afname in spanning en angs toon, terwyl dit terselfdertyd 'n verhoogde sin van betekenis en innerlike vrede bevorder. Kom sluit aan in God se GEESTELIKE GIMNASIUM vir geestelike groei .…
1 #1 Leef in Oorwinning - 'n Jesus identiteit en bewussyn 51:02
51:02
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
51:02#1 Leef in Oorwinning - 'n Jesus identiteit en bewussyn Ons oorwinning oor die buite wêreld vind eers plaas wanneer ons, ons binnewêreld onder beheer het. In die Bybel word ons identiteit, bewussyn, emosies, begeertes, gedagtes, wil en bedoelings dikwels met die woord "hart" geassosieer en vertaal wat sentraal tot 'n persoon se verhouding met God en ander staan. Hoe ons, ons HART bestuur en orden bepaal ons oorwinnning in die LEWE. Leer in hierdie boodskap die ranglys en prioriteite van hoe om jou innerlike wêreld te orden en in LYN te bring met die WIL van GOD. PreekNotas…
Chantál Oosthuizen bedien die Woord van die Here.“Op 'n ander keer het Jesus vir die mense gesê: “Ek is die lig vir die wêreld. Wie My volg, sal nooit in die duisternis lewe nie, maar sal die lig hê wat lewe gee.”” JOHANNES 8:12 AFR83
1 Hoekom die regte vriende saak maak 1:01:48
1:01:48
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
1:01:48HOEKOM DIE REGTE VRIENDE NOODSAAKLIK IS. Hoe om die regte vriende te maak en hulle te behou! Onlangs op ’n internasionale platform saam met Trevor Noah, het die bekende spreker en leierskap spesialis Simon Sinek verras met sy huidige fokus. Hy het beklemtoon hoe belangrik "die behoud van kwaliteit vriendskappe" vir hom geword het, veral namate sy lewe met roem besiger geword het. Wat verrassend was, is hoe hierdie prioriteit vir hom mettertyd gegroei het, eerder as om af te neem. Beide Trevor en Simon het benadruk dat dit ’n doelbewuste keuse vir hulle geword het om meer kwaliteit tyd met hul vriende deur te bring, ten spyte van hul besige skedules. Baie mense het oor die laaste tyd vriende verloor wat as gevolg van die uitdagings van die lewe vervaag het. Mag ons weer veg vir die behoud van die regte vriende!!…
1 Die oorwinning wat die wêreld oorwin het - jou GELOOF 58:57
58:57
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
58:57Dit is die oorwinning wat die wêreld oorwin het, naamlik ons geloof. 1 John 5:4 Ons leef in ’n tyd van groot vertwyfeling en skeptisisme. Alles word bevraagteken – van ons geloofsoortuigings tot die basiese waarhede wat eens onwrikbaar was. Ons oorwinning in die lewe, oor sonde en omstandighede, is deur geloof. Om swak in geloof te wees, is dus 'n geleentheid vir sonde om in te sluip. Om 'n oorwinnende lewe op alle vlakke te leef, moet ons vol geloof bly. Geloof is 'n heilige oortuiging van 'n hemelse werklikheid .…
In 'n wêreld vol misverstande, verskille en oppervlakkige aannames, het ons as Christene 'n verantwoordelikheid om anders te oordeel as wat die wêreld doen. Ons word geroep om met wysheid, regverdigheid en liefde te oordeel, en nie op grond van voorkoms of vinnige gevolgtrekkings nie. Jesus waarsku teen die gevare van oppervlakkige oordeel en daag ons uit om die hart en motiewe van mense te fynkam voordat ons moontlik 'n verkeerde oordeel vel. Daar is niks so sleg as om deur veral die mense wat jou die beste behoort te ken, verkeerd beoordeel te word. #oordeel #vooroordeel #verwerping #aanklag #klagtes Preek Notas:…
1 “Die Here se definisie van Seën” #4 Bergpredikasie Reeks 44:43
44:43
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
44:43Die wêreld dink hulle is geseënd as hulle iewers bietjie geld verniet kry, of ’n groot geskenk, ’n nuwe motor of huis bekom, of sukses, aansien of status verkry! Jesus het heeltemal ’n ander definisie van die seën van die Here! Kom leer vanoggend saam met Chantál Oosthuizen wat God as geseënd beskou, en word verryk met Sy genade en guns!! #Seën #Blessing #Genade #Guns #Waarheid…
1 Hoe het die Saligsprekinge die Wêreld Verander? 49:30
49:30
Nghe Sau
Nghe Sau
Danh sách
Thích
Đã thích
49:30#3 Hoe het die Saligsprekinge die Wêreld Verander? 🕊️ Bergpredikasie Reeks In die tyd van Jesus was die Romeinse Ryk die toonbeeld van mag, oorheersing en beheer. Dit was ’n ryk gebou op politieke magsbeheer, militêre oorheersing, ekonomiese uitbuiting en die ideologie van meerderwaardigheid. Rome se visie van vrede, of die "Pax Romana", was vrede wat deur geweld en vrees afgedwing is—’n vrede wat gehandhaaf is deur enige weerstand te verpletter, andersdenkendes stil te maak, en mense te onderdruk. Die Saligsprekinge in Mattheüs 5:3-12 is een van die kragtigste en mees teenkulturele leringe wat die wêreld ooit gehoor het. Toe Jesus hierdie woorde uitgespreek het, het Hy nie net 'n nuwe manier van lewe voorgestel nie—Hy het die wêreldorde uitgedaag en 'n beweging begin wat die loop van die geskiedenis sou verander. Sluit by ons aan om te hoor hoe die perfekte tydsberekening van Jesus se koms en die kragtige waarheid van die Saligsprekinge ’n beweging begin het wat die geskiedenis verander het—en steeds lewens verander! Kom ontdek hoe hierdie tydlose leringe ons vandag nog rig om 'n wêreld van ware vrede, geregtigheid en liefde te bou. Jy wil dit nie mis nie! Almal is welkom—bring jou familie en vriende saam! ✨ Preeknotas: www.harvestercederberg.co.za/hoe-die-saligsprekinge-die-wereld-verander-het/ #Saligsprekinge #Verandering #KoninkrykVanDieHemele #BoodskapVanHoop…
Chào mừng bạn đến với Player FM!
Player FM đang quét trang web để tìm các podcast chất lượng cao cho bạn thưởng thức ngay bây giờ. Đây là ứng dụng podcast tốt nhất và hoạt động trên Android, iPhone và web. Đăng ký để đồng bộ các theo dõi trên tất cả thiết bị.