Wil jy n influencer word?
Manage episode 247988256 series 2325857
Wil jy n influencer word?
Ek gesels met Aluska Pretorius, sy wil graag n influencer word. Ek gee haar n paar tips wat ek dink vir haar sal werk, of die beste kans gaan gee om haar doel te bereik.
Study: 70% of teens trust influencers more than celebrities.
Nou kan jy vra wat maak teens nou saak? 2 goed...
1) ons was ook op n tyd n teen
2) in die huis...wie beinvloed die ma die meeste wat om te koop?
110 tập