Afrikaans công khai
[search 0]
Thêm
Download the App!
show episodes
 
True Crime South Africa – die Afrikaanse weergawe vertel die ware verhale en intrigues agter van Suid-Afrika se mees berugte en skokkende misdade ooit. Dié episodes het meer inligting wat op spesifiek die slagoffers fokus. Hier hoor jy meer oor die stories wat jy gedink het jy ken. Die episodes is nagevors, geskryf en vervaardig deur Nicole Engelbrecht vir haar gewilde True Crime South Africa reeks. Dit word oorvertel in Afrikaans deur JacarandaFM se Gerda de Sousa.
  continue reading
 
Artwork

1
Die Bybel vir vandag @ ttb.twr.org/afrikaans

Thru The Bible Afrikaans, Die Bybel vir Vandag

Unsubscribe
Unsubscribe
Hàng ngày
 
Die program “Die Bybel vir Vandag” is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is ’n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan d ...
  continue reading
 
Artwork

1
Afrikaanse Manne

Hugo Swanepoel

Unsubscribe
Unsubscribe
Hàng tuần
 
Hierdie "Podcast" is sout van die aarde tiepe chats tussen ou en nuwe vriende. Hugo, Hardy, Dewald & vriende praat oor die verlede, die toekoms & alles tussen in. Kom join ons elke Maandag vir 'n lekker chat. Ons is daai moeilike oggend werk toe ry Radio Praatjie. Afrikaanse Manne is its nuuts vir jou ore! Kom Geniet Afrikaanse Manne; Kom Luister Afrikaanse Manne!
  continue reading
 
Learn Afrikaans with Free Podcasts Whether you are student or a seasoned speaker, our lessons offer something for everyone. We incorporate culture and current issues into each episode to give the most informative, both linguistically and culturally, podcasts possible. For those of you with just the plane ride to prepare, check our survival phrase series at AfrikaansPod101.com. One of these phrases just might turn your trip into the best one ever!
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in. 🦋…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi handel oor die Afrikaanse Alfabet ABC: r-klank. Juffrou kan dit in die klaskamer by die skool of ma kan dit by die huis gebruik as tuis hulp. Die potgooi sluit luister asook uitsp…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse kinderstorie vertel van Fabiana fee wat in Frankryk fiets ry. Jou kind gaan hierdie fantastiese kinderstorie baie geniet en heerlik kan luister en fantaseer. 🦋Gaan kyk gerus na al die ander…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie wat handel oor die w-klank gaan beslis die hoogtepunt van JOU kind se Opvoedkundige dag wees. GENIET vir Winnie en Wendy wat vir jou gaan waai. Luister vaardighede is baie belangrik vir kin…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie v-klank Afrikaanse Alfabet Opvoedkundige potgooi gaan kinders help om die v klank op 'n prettige manier in die vorm van 'n storie aan te leer. Hierdie storie is geformuleer vir luister met begrip. Om te luister met begrip…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis Afrikaanse opvoedkundige potgooi stel die Afrikaanse Alfabet h-klank bekend met 'n oulike kinderstorie. As jou kind leer dit is 'DIE HOND SE HOK', gaan hulle nie die lettervorming ooit vergeet nie... Geniet dit saa…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal. Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL b…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪 🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel. Die Afrikaanse kinderst…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jou kind gaan dol wees oor hierdie oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories wat handel oor die letter "s". Die uitspraak van die s-klank word ook ingesluit in hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie. Die seisoene word ook kortliks…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi tot aan die einde gekyk het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg. 🦋Wil jy graag hierdie potgooi gaan kyk in video formaat? …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Dit is belangrik om vir kinders van kleins af te leer hoe om die regte keuses te maak. Hierdie oulike Afrikaanse kinderstorie help kinders om die regte keuses te maak as hulle in 'n situasie kom wat dalk versoekings inhou. Hierdi…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Trien en Tom kuier te lekker saam met jou kind in hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie wat handel oor die t-klank. Die tema vir hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Kinder Potgooi is tegnologie. Jou kind gaan ook leer dat daar 'n …
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi! Vandag gesels ons oor die belangrikheid van speel met konkrete apparaat vir jong kinders. Ontdek hoe hierdie speletjies kinders se probleemoplossingsvaardighede, fynmotoriese ontwik…
  continue reading
 
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. (https://www.buzzsprout.com/twilio/text_messages/2391937/open_sms) Kinders geniet dit om enige nuwe konsep a…
  continue reading
 
Loading …

Hướng dẫn sử dụng nhanh