Afrikaanse Alfabet Kinderstorie - b-klank
Manage episode 446763799 series 3591168
Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel.
Die Afrikaanse kinderstorie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie potgooi geluister het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.
🎯Moenie ons hulpmiddels misloop wat handel oor hierdie potgooi nie... Klik op die skakel hier onder en skaf joune aan.
https://www.teacharesources.com/product/die-b-klank-hulp-met-klankverwarring-hulpmiddels-bonus-videos/
🎯https://www.teacharesources.com/product/afrikaanse-alfabet-b-klank-plakkaat-en-t-hemp-skakel/
🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter b vir kinders:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043geADxfwV3SaF_3FiVtSPtS&si=6s5yBofn9nRyIMPh
🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ
🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc
🎯English b-sound story - listen:
https://youtu.be/L7pRTB4d2bs
🎯English b-sound story - with words:
https://youtu.be/39oknBKGtps
🎯Complete playlist of English ABC stories:
https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iWmySWefYeX1RTXXLurIlb
🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?
🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres.
🚀Pas perfek in by enige kurrikulum.
🚀GRATIS!
🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie)
🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)
Indien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
29 tập